Bonzo Bonsmaras Die Bonsmara-stelsel: Wetenskap in diens van winsgewende beesboerdery As jy jou boerdery ernstig opneem, weet jy reeds dat 'n bul meer is as net spier en stamboom; hy is die draer van jou kudde se toekoms. En wanneer jy met Bonsmara teel, boer jy nie sommer lukraak nie....