Bonzo Bonsmaras Hoe om die regte Bonsmara bul vir jou boerdery te kies Afrikaans English By Bonzo Bonsmaras glo ons dat die aankoop van ’n bul een van die belangrikste besluite is wat ’n beesboer kan neem. ’n Bul beïnvloed nie net jou kudde vir een seisoen nie, maar bepa...
Bonzo Bonsmaras Die belang van beplanning in ’n Bonsmara-Boerdery By Bonzo Bonsmara glo ons dat beplanning nie iets is wat net op papier gebeur nie. Ons sien dit as die dryfkrag van ’n produktiewe, volhoubare kudde. Elke besluit, van parings tot speentyd asook weidi...
Bonzo Bonsmaras Kalwingsseisoen & die belangrikheid van deurlopende kuddebestuur By Bonzo Bonsmaras is kalwingseisoen veel meer as net 'n paar besige weke op die landbou-kalender. Ons besef dit lê die grondslag vir volgende jaar se produksie-tempo en die langtermyn-vermoë van die ...