Skip to Content

 

Auction 2026

 

Get a Bonsmara that works for you 


Bonzo Bonsmara's offering has been selected with expert guidance and strategic insights to deliver value to our clients.

​​​​​​

 How does the Bonzo Bonsmara WhatsApp Auction work?

 How does the Bonzo Bonsmara WhatsApp Auction work?

Click here for the

WhatsApp Auction Group Link

Strategy crafted for success

Lot 1 

RMC 23-306 



Teler Notas: Lot 1 - RMC23-306

  • Bul met baie goeie diepte, kapasiteit en breedte, regdeur sy lyf.

  • Hierdie bul is ook lekker sterk oor sy rug, met ‘n baie goeie toplyn.

  • 23-306 het ‘n netjiese skede, met ‘n goed gevormde skrotum.

  • Ideaal vir die teel van swaar speenkallers, met genoeg groei.

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras

Lot 2 

RMC 23-302 




Teler Notas: Lot 2 - RMC23-302

  • 'n Bul met baie mooi balans, goeie diepte en meer as genoeg kapasiteit

  • 23-302 het lekker sterk kloue.

  • Met ‘n Geboortegemak Waarde van 100 en ‘n geboorte gewig van 36kg, kan 23-302 oorweeg word vir gebruik op sowel koeie as uitgegroeide 2 jaar oud verse.

  • Groeiwaarde 102

  • Karkaswaarde 113

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras

Lot 3 

RMC 23-364 





Teler Notas: Lot 3 - RMC23-364

  • 23-364 is ‘n mooi  donker bul met baie goeie manlike eienskappe

  • Hierdie bul het baie goeie lengte van lyf en daarby is hy lekker sterk oor die rug.

  • Weereens ‘n goeie “all-rounder” bul wat op koeie sowel as verse gebruik kan word.

  • 23-364 kan gebruik word vir die teel van speenkallers, sowel as om vroulike vervangings diere te teel, met genoeg melk, groei en goeie karkas eienskappe.

  • Vrugbaarheids Waarde 134

  • Groei Waarde 116

  • Karkas Waarde 127

  • ‘n 4½ Ster Bul

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras

Lot 4 

RMC 23-483 





Teler Notas: Lot 4 - RMC23-483

  • Bul met ‘n netjiese skede en goed gevormde skrotum

  • 23-483 is baie sterk oor sy rug, tesame met goeie diepte, kapasiteit en breedte deur die lyf.

  • ‘n Bul met uisonderlike vleis eienskappe in sy agterkwart.

  • Met ‘n Speenkalf Waarde van 105, Groeiwaarde van 132 en Karkaswaarde van 120, is hierdie bul verseker ‘n opsie vir die ernstige speenkalf produsent.

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras


Lot 5

RMC 23-305 

 


Lot 6 

RMC 23-356 





Teler Notas: Lot 6 - RMC23-356

  • 23-356 is ‘n lekker medium raam bul met goeie balans en ‘n netjiese stertaanhegting

  • ‘n Bul met goeie diepte, kapasiteit, breedte deur die lyf en genoeg bespiering oor die rug.

  • 23-356 is ideal vir gebruik op verse asook om vroulike vervangsings diere te teel.

  • Let veral op na hierdie bul se baie mooi gebalanseerde seleksie waardes.

  • ‘n 4 Ster Bul.

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras


Lot 7

RMC 23-362 




Lot 8

RMC 23-416

Sold to: UYSTER BONSMARAS



Teler Notas: Lot 8 - RMC23-416

  • Lekker vroegryp, dikgat bul

  • 23-416 het ‘n sterk manlike kop, met ‘n besonderse breë bek

  • ‘n Bul met alles wat nodig is vir lekker swaar speenkallers – Lengte, Breedte en Kapasiteit

  • Speenkalf Waarde 105

  • Groeiwaarde 102

  • Karkaswaarde 108

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras


Lot 9

RMC 23-314 



Lot 10

RMC 23-432 





Teler Notas: Lot 10 - RMC23-432

  • 23-432 is ‘n medium raam bul met baie goeie balans

  • ‘n Bul wat baie mooi manlike eienskappe vertoon

  • Bul wat op verse gebruik kan word, asook vir die teel van vroulike vervangings diere

  • Geboortegemak Waarde 124

  • Groeiwaarde 107

  • Karkaswaarde 117

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras


Lot 11

RMC 23-355



Lot 12 

RMC 23-316 





Teler Notas: Lot 12 - RMC23-316

  • ‘n Bul met baie breedte en ‘n sterk toplyn

  • Bul met baie goeie balans

  • Baie goeie manlike eienskappe

  • Geboortegemak Waarde 114

  • Vrugbaarheidswaarde 105

  • Onderhoudswaarde 113

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras

Lot 13

RMC 23-338



Lot 14

RMC 23-431 





Teler Notas: Lot 14 - RMC23-431

  • 23-431 is ‘n lekker langlyf bul, met ‘n netjiese skede en stert aanhegting

  • ‘n Bul wat lekker swaar speenkallers met genoeg groei sal teel

  • Speenkalf Waarde 135

  • Koeiwaarde 119

  • Groeiwaarde 106

  • Karkaswaarde 130

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras


Lot 15

RMC 23-410 





Teler Notas: Lot 15 - RMC23-431

  • ‘n Bul met ‘n mooi netjiese skede en goed gevormde skrotum.

  • 23-410 het baie goeie lengte van lyf, met ‘n sterk manlike kop en ‘n breë bek.

  • Ideaal vir die teel van swaar speenkallers , asook goeie vrugbare vroulike vervangings diere

  • Speenkalf Waarde 119

  • Vrugbaarheids Waarde 100

  • Koeiwaarde 115

  • Groeiwaarde 126

  • Karkaswaarde 121

Mark McIntyre
Eienaar en Teler - Bonzo Bonsmaras


Lot 16

RMC 23-361 



Lot 17

RMC 23-340 



Lot 18

RMC 23-447 





Lot 19

RMC 23-403 



Lot 20

RMC 23-324