Skip to Content

Vaalmeander Produksie Veiling 2024 Uitslae

September 9, 2024 by
Vaalmeander Produksie Veiling 2024 Uitslae
Bonzo Bonsmaras

Bulle

Bulle ingeskryf = 34

Bulle aangebied = 29

Bulle verkoop = 20

Hoogste prys = R75,000 (Lot 18 van Bonzo Bonsmaras)

Gemiddeld oor bulle verkoop = R55,875

Bonzo se gem oor ons bulle = R60,000


Koeie met kallers

26 verkoop @ gem van R18,850

Hoogste prys = R21,000

Bonzo se gem = R19,125


Dragtige koeie

12 verkoop @ gem van R18,875

Hoogste prys = R19,250

Bonzo se gem = R16,500


Dragtige verse

57 verkoop @ gem van R16,285

Hoogste prys = R18,000


Oop verse

3 verkoop @ R15,000 elk


Opsomming

85% van Bonzo se diere is gekoop deur kopers wat reeds voorheen Bonzo genetika bekom het.

Sommige kopers al van 2011 af wat net 'n bewys is van ons kopers se tevredenheid en die verhoudings wat ons koester. 

Altesaam 20% nuwe kopers geregistreer vir veiling en ons verwelkom hulle by die Bonzo Bonsmaras familie.

Al die diere is verkoop aan boere in ons onmiddelike omgewing (Radius van 100km).

Share this post
Tags
Our blogs
Archive